from stuck to forward
Jy hoef nie meer vas te voel nie.
Kry helderheid oor wat jy regtig voel
Breek die "vas" gevoel af in klein stappe
Begin weer - Sonder druk
this is your first step from stuck....to forward
First Name
*
Last Name
*
Email
*
stuur vir my die gids
dis mooi is built on the following pillars:
Heal
Align
Build
Who Am I and Why I Built This?
Hi, ek is Abbi.
Ek weet hoe dit voel om vas te voel.
Om die moed te hê om vorentoe te wil beweeg, maar nie te weet waar om te begin nie.
Hierdie gids is nie hier om jou te oorweldig nie - dit is hier om jou weer in beweging te bring.
Hierdie gids is my manier om vir jou te sê:
Jy hoef nie alles uit te figure nie… jy moet net begin.
The only one thing that separates achievers from non-achievers is that they enlist the help of others to make progress.
© Copyright 2026 Abbigail jacobs. |All rights reserved
Subscribe to our newsletter and get 15% off your next order
Sign up