Jy is nie vas nie...

Jy het net ‘n sagte plek nodig om weer te begin.

Dis Mooi is vir die een wat
oorweldig voel, wat soms nie weet waar om te begin nie.
Hier mag jy net eers wees,
en wanneer jy reg is, kan jy weer begin – een klein stap op ‘n slag.

Hierdie plek is vir jou as jy...

Jou pad na vorentoe
Kies jou volgende stap ♡

Begin Klein

Vir wanneer jy nie weet waar om te begin nie.

• From Stuck To Forward (Gratis)

Gaan Dieper

Vir wanneer jy weer by jouself wil uitkom.

• Ruimte om te Groei

Bou verder

Vir wanneer jy reg is om jou lewe/besigheid te bou.

• Built From Within

Hierdie plek is vir jou as jy...

Jou pad na vorentoe
Kies jou volgende stap ♡

Begin Klein

Vir wanneer jy nie weet waar om te begin nie.

• From Stuck To Forward (Gratis)

Gaan Dieper

Vir wanneer jy weer by jouself wil uitkom.

• Ruimte om te Groei

Bou verder

Vir wanneer jy reg is om jou lewe/besigheid te bou.

• Built From Within

Dis Mooi

Vir inspirasie, sagte groei en klein beginne.

Dis Mooi

Vir inspirasie, sagte groei en klein beginne.

built from within

Stop circling your ideas.
Start building something real.

A 30-day guided journey to help you move from
overthinking… to taking clear, meaningful action.

You don’t need a perfect plan.
You just need a place to begin.

In 30 days you will:

Choose one meaningful idea 

Shape it into something clear

Share it with the world

Take the first step toward building it

 

Waarvoor Dis Mooi Staan

Dis Mooi is gebou op drie eenvoudige pilare:

Genees

Selfbewustheid. Identiteit. Sagte waarheid. Ruimte om eerlik te wees oor waar jy is.

rigting

Duidelikheid. Rigting. Besluitneming.
Om weer te weet waarheen jy oppad is.

Bou

Selfvertroue. Momentum. Groei.
Die moed om weer klein stappe vorentoe te neem.

dis mooi - preloved

Hier verkoop ek met liefde en sorg

tweedehandse (preloved) klere namens ander.

Elke item is uniek, mooi en opsoek na ’n nuwe huis. 

Wat jy hier kan verwag

Saam maak ons tweedehands

weer eersteklas.

Het jy klere wat jy wil verkoop?

Ons kan Help !

Subscribe to our newsletter and get 15% off your next order

0